Psalm 53:4 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 4 Het nie een van dié wat skadelike dinge beoefen, kennis nie,+Dié wat my volk opeet soos hulle brood geëet het?+Hulle het nie eens Jehovah aangeroep nie.+ Esegiël 34:3 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 3 Julle eet die vet+ en klee julle met die wol. Julle slag+ die vet+ dier. Julle laat die kudde nie wei nie.
4 Het nie een van dié wat skadelike dinge beoefen, kennis nie,+Dié wat my volk opeet soos hulle brood geëet het?+Hulle het nie eens Jehovah aangeroep nie.+
3 Julle eet die vet+ en klee julle met die wol. Julle slag+ die vet+ dier. Julle laat die kudde nie wei nie.