Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • Deuteronomium 31:17
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 17 Dan sal my toorn op dié dag inderdaad teen hulle ontvlam,+ en ek sal hulle beslis verlaat+ en my aangesig vir hulle verberg,+ en hulle sal iets word wat verteer moet word; en baie rampspoede en benoudhede sal oor hulle kom,+ en hulle sal sekerlik op dié dag sê: ‘Het hierdie rampspoede nie oor ons gekom omdat ons God nie in ons midde is nie?’+

  • Jeremia 33:5
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 5 oor dié wat kom om teen die Galdeërs te veg en om plekke te vul met die lyke van die manne wat ek in my toorn en in my woede gedood het,+ en weens almal oor wie se slegtheid ek my aangesig vir hierdie stad verberg het:+

  • Klaagliedere 3:44
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 44 U het toegang tot u met ’n wolkmassa versper,+ sodat gebed nie kan deurdring nie.+

Afrikaanse publikasies (1975-2025)
Meld af
Meld aan
  • Afrikaans
  • Deel
  • Voorkeure
  • Copyright © 2026 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
  • Gebruiksvoorwaardes
  • Privaatheidsbeleid
  • Privaatheidsinstellings
  • JW.ORG
  • Meld aan
Deel