14 En die sprinkane het oor die hele Egipteland begin opkom en op die hele gebied van Egipte gaan sit.+ Hulle was ’n baie swaar las.+ Voor hulle het sulke sprinkane nog nooit so verskyn nie, en ná hulle sal sulke sprinkane nooit weer so verskyn nie.
4 Wat die ruspe laat oorbly het, het die sprinkaan geëet;+ en wat die sprinkaan laat oorbly het, het die voetganger geëet; en wat die voetganger laat oorbly het, het die kakkerlak geëet.+