Psalm 18:2 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 2 Jehovah is my groot rots en my vesting en die Een wat aan my ontkoming verskaf.+My God is my rots. Tot hom sal ek my toevlug neem,+My skild en my horing van redding, my veilige hoogte.+ Psalm 91:2 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 2 Ek sal vir Jehovah sê: “U is my toevlug en my vesting,+My God, op wie ek sal vertrou.”+ Spreuke 18:10 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 10 Die naam van Jehovah is ’n sterk toring.+ Die regverdige hardloop daarin en word beskerm.+ Jesaja 25:4 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 4 Want u het ’n vesting vir die geringe geword, ’n vesting vir die arme in sy benoudheid,+ ’n toevlug teen die reënstorm, ’n skaduwee+ teen die hitte, wanneer die geblaas van die tiranne soos ’n reënstorm teen ’n muur is.
2 Jehovah is my groot rots en my vesting en die Een wat aan my ontkoming verskaf.+My God is my rots. Tot hom sal ek my toevlug neem,+My skild en my horing van redding, my veilige hoogte.+
4 Want u het ’n vesting vir die geringe geword, ’n vesting vir die arme in sy benoudheid,+ ’n toevlug teen die reënstorm, ’n skaduwee+ teen die hitte, wanneer die geblaas van die tiranne soos ’n reënstorm teen ’n muur is.