Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • Eksodus 34:7
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 7 wat liefderyke goedhartigheid vir duisende bewaar,+ wat ongeregtigheid en oortreding en sonde vergewe,+ maar hy sal geensins vrystelling van straf gee nie,+ want hy bring straf vir die oortreding van vaders oor kinders en oor kleinkinders, oor die derde geslag en oor die vierde geslag.”+

  • Jeremia 46:28
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 28 Wat jou betref, moenie bang wees nie, o my kneg Jakob’, is die woord van Jehovah, ‘want ek is met jou.+ Want ek sal al die nasies uitroei waarheen ek jou verstrooi het,+ maar jou sal ek nie uitroei nie.+ Maar ek sal jou in die regte mate moet tugtig,+ en ek sal jou beslis nie ongestraf laat bly nie.’”+

  • Amos 3:2
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 2 ‘Julle alleen het ek uit al die families van die aarde+ geken.+ Daarom sal ek van julle rekenskap eis vir al julle oortredings.+

Afrikaanse publikasies (1975-2026)
Meld af
Meld aan
  • Afrikaans
  • Deel
  • Voorkeure
  • Copyright © 2026 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
  • Gebruiksvoorwaardes
  • Privaatheidsbeleid
  • Privaatheidsinstellings
  • JW.ORG
  • Meld aan
Deel