8 Was die Etiopiërs+ en die Libiërs+ nie ’n baie groot krygsmag wat getalle, strydwaens en ruiters betref nie;+ en het Jehovah hulle nie in u hand gegee omdat u op hom gesteun het nie?+
9 Trek op, o perde, en ry in dolle vaart, o strydwaens! En laat die sterk manne uittrek, Kus+ en Put,+ wat die skild hanteer, en die Ludiete,+ wat die boog hanteer en trap.
10 Perse+ en Ludiete+ en manne van Put+—hulle was in jou krygsmag, jou krygsmanne. Skild en helm het hulle in jou opgehang.+ Hulle het jou prag aan jou gegee.