Josua 11:12 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 12 En Josua het al die stede van hierdie konings en al hulle konings verower en hulle met die skerpte van die swaard geslaan.+ Hy het hulle aan vernietiging oorgegee,+ net soos Moses, die kneg van Jehovah, beveel het.+ Psalm 68:21 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 21 Waarlik, God sal die kop van sy vyande verbrysel,+Die harige kroon van die kop van enigiemand wat in sy skuld rondwandel.+ Psalm 110:6 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 6 Hy sal oordeel voltrek onder die nasies;+Hy sal ’n oorvloed van lyke veroorsaak.+Hy sal beslis die een verpletter wat hoof is oor ’n volkryke land.+
12 En Josua het al die stede van hierdie konings en al hulle konings verower en hulle met die skerpte van die swaard geslaan.+ Hy het hulle aan vernietiging oorgegee,+ net soos Moses, die kneg van Jehovah, beveel het.+
21 Waarlik, God sal die kop van sy vyande verbrysel,+Die harige kroon van die kop van enigiemand wat in sy skuld rondwandel.+
6 Hy sal oordeel voltrek onder die nasies;+Hy sal ’n oorvloed van lyke veroorsaak.+Hy sal beslis die een verpletter wat hoof is oor ’n volkryke land.+