Job 24:11 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 11 Tussen die terrasmure bring hulle die middaguur deur;Wynperse sal hulle trap, en tog ly hulle dors.+ Joël 1:10 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 10 Die veld is geplunder,+ die grond het begin treur;+ want die graan is geplunder, die nuwe wyn is opgedroog,+ die olie het verdwyn.+
11 Tussen die terrasmure bring hulle die middaguur deur;Wynperse sal hulle trap, en tog ly hulle dors.+
10 Die veld is geplunder,+ die grond het begin treur;+ want die graan is geplunder, die nuwe wyn is opgedroog,+ die olie het verdwyn.+