9 “‘Ek het julle met verskroeiing en heuningdou getref.+ Julle tuine en julle wingerde het vermeerder, maar die ruspe het julle vyebome en julle olyfbome verslind;+ tog het julle nie tot my teruggekeer nie’,+ is die woord van Jehovah.
16 vandat dié dinge gebeur het—iemand het by ’n hoop van twintig mate gekom, en dit was tien; iemand het by die parskuip gekom om vyftig mate uit die wyntrog te skep, en dit was twintig;+