Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • Psalm 90:2
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    •  2 Voordat die berge gebore is,+

      Of u die aarde+ en die vrugbare land+ voortgebring het asof met geboortepyne,

      Ja, van onbepaalde tyd tot onbepaalde tyd is u God.+

  • Psalm 93:2
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    •  2 U troon is stewig gevestig van ouds af;+

      Van onbepaalde tyd af is u.+

  • Openbaring 1:8
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 8 “Ek is die Alfa en die Omeʹga”,+ sê Jehovah God, “die Een wat is en wat was en wat kom,+ die Almagtige.”+

Afrikaanse publikasies (1975-2026)
Meld af
Meld aan
  • Afrikaans
  • Deel
  • Voorkeure
  • Copyright © 2026 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
  • Gebruiksvoorwaardes
  • Privaatheidsbeleid
  • Privaatheidsinstellings
  • JW.ORG
  • Meld aan
Deel