11 “Want ek is met jou”, is die woord van Jehovah, “om jou te red;+ maar ek sal al die nasies uitroei waarheen ek jou verstrooi het.+ Maar jou sal ek nie uitroei nie.+ En ek sal jou in die regte mate moet teregwys, aangesien ek jou geensins ongestraf sal laat bly nie.”+
5 maar julle het die vermaning wat julle as seuns aanspreek, heeltemal vergeet:+ “My seun, moenie die dissipline wat van Jehovah kom, geringag nie, en moet ook nie beswyk wanneer jy deur hom tereggewys word nie;+