Esegiël 28:10 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 10 “‘Jy sal die dood van onbesnedenes sterf deur die hand van vreemdelinge,+ want ek het gespreek’, is die woord van die Soewereine Heer Jehovah.” Esegiël 32:19 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 19 “‘In vergelyking met wie is jy liefliker?+ Daal af, en jy sal by die onbesnedenes neergelê word!’+
10 “‘Jy sal die dood van onbesnedenes sterf deur die hand van vreemdelinge,+ want ek het gespreek’, is die woord van die Soewereine Heer Jehovah.”
19 “‘In vergelyking met wie is jy liefliker?+ Daal af, en jy sal by die onbesnedenes neergelê word!’+