38 En toe hy hom in die huis van sy god+ Nisrog+ neerbuig, het Adrammeʹleg en Sareʹser, sy eie seuns, hom met die swaard doodgemaak,+ en hulle het na die land Aʹrarat+ gevlug. En sy seun Esar-Haddon+ het in sy plek begin regeer.
17 Dié wat vertroue in die gesnede beeld stel, dié wat vir ’n gegote beeld sê: “Julle is ons gode”,+ hulle sal agteruitwyk, hulle sal diep beskaamd staan.+
28 “Maar waar is jou gode wat jy vir jou gemaak het?+ Laat hulle opstaan as hulle jou in die tyd van jou rampspoed kan red.+ Want soos die getal van jou stede het jou gode geword, o Juda.+
4 En wat die eet+ van voedsel betref wat aan afgode geoffer is: ons weet dat ’n afgod niks+ in die wêreld is nie en dat daar geen God is nie, behalwe een.+