Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • Jona 2:8
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    •  8 Wat dié betref wat aan die afgode van onwaarheid agting betoon, hulle laat vaar hulle eie liefderyke goedhartigheid.+

  • Sagaria 10:2
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 2 Want die terafim+ het iets bonatuurliks gespreek; en wat die waarsêers betref, hulle het leuens in ’n visioen gesien,+ en waardelose drome bly hulle verkondig, en tevergeefs probeer hulle vertroos.+ Daarom sal hulle beslis soos ’n kudde wegtrek;+ hulle sal geteister word, omdat daar geen herder is nie.+

  • Romeine 1:21
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 21 want hoewel hulle God geken het, het hulle hom nie as God verheerlik nie en hom ook nie gedank nie,+ maar hulle het leeghoofdig+ in hulle redenasies geword en hulle onintelligente harte het verduisterd geword.+

Afrikaanse publikasies (1975-2022)
Meld af
Meld aan
  • Afrikaans
  • Deel
  • Voorkeure
  • Copyright © 2022 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
  • Gebruiksvoorwaardes
  • Privaatheidsbeleid
  • JW.ORG
  • Meld aan
Deel