Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • Psalm 115:8
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    •  8 Dié wat hulle maak, sal net soos hulle word,+

      Almal wat op hulle vertrou.+

  • Jesaja 44:19
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 19 En niemand laat sy hart daaraan dink+ of het kennis of verstand+ om te sê nie: “Die helfte daarvan het ek in ’n vuur verbrand, en op die kole daarvan het ek ook brood gebak; ek braai vleis en eet. Maar sal ek van die res iets verfoeiliks maak?+ Sal ek my voor die uitgedroogde hout van ’n boom neerwerp?”

  • Jesaja 45:20
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 20 “Versamel julle en kom.+ Kom almal nader, julle wat uit die nasies ontkom het.+ Dié wat die hout van hulle gesnede beeld dra, het geen kennis bekom nie, ook nie dié wat bid tot ’n god wat nie kan red nie.+

Afrikaanse publikasies (1975-2022)
Meld af
Meld aan
  • Afrikaans
  • Deel
  • Voorkeure
  • Copyright © 2022 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
  • Gebruiksvoorwaardes
  • Privaatheidsbeleid
  • JW.ORG
  • Meld aan
Deel