Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • 1 Samuel 2:12
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 12 En die seuns van Eli was deugniete;+ hulle het Jehovah nie erken nie.+

  • Esegiël 22:26
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 26 Sy priesters het my wet geweld aangedoen,+ en hulle bly my heiligdomme ontheilig.+ Tussen die heilige en die gewone+ het hulle geen onderskeid gemaak nie,+ en tussen die onreine en die reine het hulle geen verskil bekend gemaak nie,+ en vir my sabbatte het hulle hulle oë verberg,+ en ek word onder hulle ontheilig.+

  • Miga 3:9
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 9 Hoor dít asseblief, hoofde van die huis van Jakob en aanvoerders van die huis van Israel,+ julle wat geregtigheid verfoei en selfs alles wat reguit is, krom maak;+

Afrikaanse publikasies (1975-2021)
Teken af
Meld aan
  • Afrikaans
  • Deel
  • Voorkeure
  • Copyright © 2021 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
  • Gebruiksvoorwaardes
  • Privaatheidsbeleid
  • JW.ORG
  • Meld aan
Deel