22 Want al sou jou volk, o Israel, soos die sandkorrels van die see wees,+ sal net ’n oorblyfsel van hulle terugkeer.+ ’n Uitroeiing+ waarop besluit is, sal soos ’n vloed deurstroom in regverdigheid,+
7 En ek sal die een wat mank was, ’n oorblyfsel maak,+ en die een wat ver verwyderd was, ’n magtige nasie;+ en Jehovah sal as koning oor hulle heers op die berg Sion, van nou af en tot onbepaalde tyd.+