Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • Josua 23:7
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 7 deur nooit onder hierdie nasies, dié wat by julle oorbly, in te gaan nie.+ En julle mag nie die name van hulle gode vermeld+ of by hulle sweer nie,+ en ook mag julle hulle nie dien of julle voor hulle neerbuig nie.+

  • 1 Konings 11:33
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 33 Die rede hiervoor is dat hulle my verlaat het+ en hulle begin neerbuig het voor Astoʹret,+ die godin van die Sidoniërs, voor Kamos,+ die god van Moab, en voor Milkom,+ die god van die kinders van Ammon; en hulle het nie in my weë gewandel deur te doen wat reg is in my oë en my insettinge en my regterlike beslissings te onderhou soos sy vader Dawid nie.

  • Jeremia 49:1
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 49 Oor die kinders van Ammon+ het Jehovah die volgende gesê: “Het Israel geen kinders nie, of het hy geen erfgenaam nie? Waarom het Malkam+ Gad in besit geneem+ en het sy volk in Israel se stede gaan woon?”+

Afrikaanse publikasies (1975-2023)
Meld af
Meld aan
  • Afrikaans
  • Deel
  • Voorkeure
  • Copyright © 2023 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
  • Gebruiksvoorwaardes
  • Privaatheidsbeleid
  • Privacy Settings
  • JW.ORG
  • Meld aan
Deel