25 Noudat julle onwaarheid afgelê het,+ moet julle derhalwe die waarheid praat, elkeen van julle met sy naaste,+ want ons is lede wat aan mekaar behoort.+
27 Maar enigiets wat nie heilig is nie en enigeen wat iets walgliks+ en ’n leuen+ beoefen, sal daar hoegenaamd nie ingaan nie;+ net dié wat in die Lam se boekrol van die lewe geskrywe staan.+