Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • 1 Samuel 15:11
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 11 “Ek is werklik spyt+ dat ek Saul as koning laat regeer het, want hy het hom daarvan afgekeer+ om my te volg en my woorde nie uitgevoer nie.”+ En dit het Samuel ontstel,+ en hy het die hele nag deur tot Jehovah geroep.+

  • Jesaja 1:4
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 4 Wee die sondige nasie,+ die volk swaar belaai met oortreding, ’n saad van kwaaddoeners,+ verderflike kinders!+ Hulle het Jehovah verlaat,+ hulle het die Heilige van Israel met minagting bejeën,+ hulle het agtertoe gedraai.+

  • Jesaja 9:17
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 17 Daarom sal Jehovah nie eens oor hulle jong manne bly wees nie,+ en aan hulle vaderlose seuns en hulle weduwees sal hy geen barmhartigheid bewys nie; want hulle is almal afvalliges+ en kwaaddoeners en elke mond spreek onsinnigheid. Met die oog op dit alles het sy toorn nie gewyk nie, maar bly sy hand uitgesteek.+

  • Jeremia 2:13
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 13 ‘want my volk het twee slegte dinge gedoen: My, die bron van lewende water,+ het hulle verlaat+ om vir hulle reënputte uit te kap, stukkende reënputte, wat nie die water kan hou nie.’

  • Hebreërs 3:12
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 12 Pas op, broers, dat daar nooit in enigeen van julle ’n goddelose hart met ’n gebrek aan geloof ontwikkel deurdat hy hom van die lewende God terugtrek nie;+

  • Hebreërs 10:38
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 38 “Maar my regverdige sal weens geloof lewe”,+ en “as hy terugdeins, het my siel geen behae in hom nie”.+

Afrikaanse publikasies (1975-2025)
Meld af
Meld aan
  • Afrikaans
  • Deel
  • Voorkeure
  • Copyright © 2025 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
  • Gebruiksvoorwaardes
  • Privaatheidsbeleid
  • Privaatheidsinstellings
  • JW.ORG
  • Meld aan
Deel