17 want daarin word God se regverdigheid+ geopenbaar weens geloof+ en tot geloof, net soos daar geskrywe staan: “Maar die regverdige—deur middel van geloof sal hy lewe.”+
3 want omdat hulle die regverdigheid van God+ nie ken nie maar hulle eie tot stand probeer bring,+ het hulle hulle nie aan die regverdigheid van God onderwerp nie.+