Genesis 19:24 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 24 Toe het Jehovah swael en vuur van Jehovah, uit die hemel, op Sodom en op Gomorʹra laat reën.+ Esegiël 25:11 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 11 En in Moab sal ek strafgerigte voltrek;+ en hulle sal moet weet dat ek Jehovah is.’+ Amos 2:1 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 2 “Só het Jehovah gesê: ‘“Weens drie opstandige dade van Moab,+ en weens vier, sal ek dit nie afwend nie, omdat hy die beendere van die koning van Edom tot kalk verbrand het.+
2 “Só het Jehovah gesê: ‘“Weens drie opstandige dade van Moab,+ en weens vier, sal ek dit nie afwend nie, omdat hy die beendere van die koning van Edom tot kalk verbrand het.+