Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • Deuteronomium 29:23
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 23 swael en sout+ en verbranding,+ sodat sy hele land nie besaai sal word en niks sal laat uitspruit nie en geen plante daarin sal opskiet nie, soos die verwoesting van Sodom en Gomorʹra,+ Adma+ en Seboʹjim,+ wat Jehovah in sy toorn en in sy gramskap verwoes het;+

  • Jesaja 13:19
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 19 En Babilon, die sieraad van die koninkryke,+ die prag van die trots van die Galdeërs,+ sal word soos toe God Sodom en Gomorʹra verwoes het.+

  • Jeremia 50:40
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 40 “Soos by God se verwoesting van Sodom en van Gomorʹra+ en sy afhanklike dorpe”,+ is die woord van Jehovah, “sal geen mens daar bly nie, en ook sal die mensekind nie as ’n vreemdeling daarin woon nie.+

  • Joël 3:19
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 19 Wat Egipte betref, ’n verlate woesteny sal dit word;+ en wat Edom betref, ’n verlate, woeste wildernis sal dit word,+ weens die geweld teenoor die kinders van Juda, in wie se land hulle onskuldige bloed vergiet het.+

  • Judas 7
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 7 So ook word Sodom en Gomorʹra en die stede om hulle,+ nadat hulle op dieselfde wyse as die voorgenoemdes uitermate hoerery gepleeg en vir onnatuurlike gebruik agter vlees aan geloop het,+ vir ons as ’n waarskuwende voorbeeld voorgehou+ deurdat hulle die regterlike straf van die ewige vuur ondergaan.+

Afrikaanse publikasies (1975-2027)
Meld af
Meld aan
  • Afrikaans
  • Deel
  • Voorkeure
  • Copyright © 2026 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
  • Gebruiksvoorwaardes
  • Privaatheidsbeleid
  • Privaatheidsinstellings
  • JW.ORG
  • Meld aan
Deel