Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • Numeri 25:3
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 3 So het Israel hom aan die Baäl van Peor verbind;+ en die toorn van Jehovah het teen Israel ontvlam.+

  • Rigters 2:13
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 13 So het hulle Jehovah versaak en Baäl en die Astoʹret-beelde+ begin dien.

  • 2 Kronieke 28:2
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 2 Maar hy het in die weë van die konings van Israel+ gewandel, en hy het selfs gegote+ beelde van die Baäls+ gemaak.

  • Jeremia 11:17
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 17 “En Jehovah van die leërs, die Een wat jou geplant het,+ het rampspoed teen jou gespreek weens die slegtheid van die huis van Israel+ en die huis van Juda wat hulle bedryf het om my aanstoot te gee deur vir Baäl offerrook te laat opgaan.”+

Afrikaanse publikasies (1975-2025)
Meld af
Meld aan
  • Afrikaans
  • Deel
  • Voorkeure
  • Copyright © 2025 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
  • Gebruiksvoorwaardes
  • Privaatheidsbeleid
  • Privaatheidsinstellings
  • JW.ORG
  • Meld aan
Deel