24 Toe is die werk gestaak aan die huis van God, wat in Jerusalem was; en dit het bly lê tot die tweede regeringsjaar van Dariʹus,+ die koning van Persië.
1In die agtste maand, in die tweede jaar van Dariʹus,+ het die woord van Jehovah gekom tot Sagariʹa,+ die seun van Beregʹja, die seun van Iddo,+ die profeet, en gesê: