5En Haggai,+ die profeet, en Sagariʹa,+ die kleinseun van Iddo,+ die profeet, het vir die Jode wat in Juda en in Jerusalem was, geprofeteer in die naam+ van die God van Israel wat oor hulle was.+
14 En die ouer manne+ van die Jode het gebou+ en vordering gemaak as gevolg van die profesieë van die profeet Haggai+ en Sagaria,+ die kleinseun van Iddo,+ en hulle het dit gebou en voltooi op bevel van die God van Israel+ en op bevel van Kores+ en Dariʹus+ en Artasasʹta,+ die koning van Persië.