Deuteronomium 28:38 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 38 “Jy sal baie saad na die land neem, maar jy sal min insamel,+ want die sprinkaan sal dit verslind.+ Amos 4:9 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 9 “‘Ek het julle met verskroeiing en heuningdou getref.+ Julle tuine en julle wingerde het vermeerder, maar die ruspe het julle vyebome en julle olyfbome verslind;+ tog het julle nie tot my teruggekeer nie’,+ is die woord van Jehovah.
38 “Jy sal baie saad na die land neem, maar jy sal min insamel,+ want die sprinkaan sal dit verslind.+
9 “‘Ek het julle met verskroeiing en heuningdou getref.+ Julle tuine en julle wingerde het vermeerder, maar die ruspe het julle vyebome en julle olyfbome verslind;+ tog het julle nie tot my teruggekeer nie’,+ is die woord van Jehovah.