Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • 1 Kronieke 3:19
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 19 En die seuns van Pedaʹja was Serubbaʹbel+ en Siʹmeï; en die seuns van Serubbaʹbel was Mesulʹlam en Hananʹja (en Seʹlomit was hulle suster);

  • Esra 3:2
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 2 En Jeʹsua,+ die seun van Joʹsadak, en sy broers, die priesters, en Serubbaʹbel,+ die seun van Sealʹtiël,+ en sy broers het opgestaan en die altaar van die God van Israel gebou om brandoffers daarop te bring, volgens wat geskrywe staan+ in die wet van Moses, die man van die ware God.

  • Esra 5:2
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 2 Toe het Serubbaʹbel,+ die seun van Sealʹtiël,+ en Jeʹsua,+ die seun van Joʹsadak, opgestaan en die huis van God, wat in Jerusalem was, begin herbou; en saam met hulle was God se profete+ wat hulle gehelp het.

  • Matteus 1:12
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 12 Ná die wegvoering na Babilon het Jegonʹja die vader geword van Sealʹtiël;+

      Sealʹtiël het die vader geword van Serubbaʹbel;+

Afrikaanse publikasies (1975-2022)
Meld af
Meld aan
  • Afrikaans
  • Deel
  • Voorkeure
  • Copyright © 2022 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
  • Gebruiksvoorwaardes
  • Privaatheidsbeleid
  • JW.ORG
  • Meld aan
Deel