2 Toe het Serubbaʹbel,+ die seun van Sealʹtiël,+ en Jeʹsua,+ die seun van Joʹsadak, opgestaan en die huis van God, wat in Jerusalem was, begin herbou; en saam met hulle was God se profete+ wat hulle gehelp het.
15 En dié wat ver is, sal kom en aan die tempel van Jehovah bou.”+ En julle sal moet weet dat Jehovah van die leërs my na julle toe gestuur het.+ En dit sal plaasvind—as julle vir seker na die stem van Jehovah julle God luister.’”+
21 julle met alle goeie dinge toerus om sy wil te doen en deur middel van Jesus Christus in ons verrig wat in sy oë welbehaaglik is;+ aan hom die heerlikheid vir ewig en altyd.+ Amen.