9 “Só het Jehovah van die leërs gesê: ‘Laat julle hande sterk wees,+ julle wat in hierdie dae hierdie woorde uit die mond van die profete hoor,+ op die dag waarop die fondament van die huis van Jehovah van die leërs gelê is, sodat die tempel gebou kan word.+