Psalm 37:10 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 10 En nog net ’n klein rukkie en die goddelose sal daar nie meer wees nie;+En jy sal beslis ag gee op sy plek, en hy sal daar nie wees nie.+ Jesaja 10:25 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 25 Want nog ’n baie kort rukkie—en die veroordeling+ sal tot ’n einde kom, en my toorn, wanneer hulle wegteer.+ Hebreërs 12:27 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 27 En die uitdrukking “Nog een keer” dui op die verwydering van die dinge wat geskud word as dinge wat gemaak is,+ sodat die dinge wat nie geskud word nie, kan bly.+
10 En nog net ’n klein rukkie en die goddelose sal daar nie meer wees nie;+En jy sal beslis ag gee op sy plek, en hy sal daar nie wees nie.+
25 Want nog ’n baie kort rukkie—en die veroordeling+ sal tot ’n einde kom, en my toorn, wanneer hulle wegteer.+
27 En die uitdrukking “Nog een keer” dui op die verwydering van die dinge wat geskud word as dinge wat gemaak is,+ sodat die dinge wat nie geskud word nie, kan bly.+