23 “‘En hulle moet my volk onderrig in die verskil tussen wat heilig en wat onheilig is; en die verskil tussen wat onrein en wat rein is, moet hulle aan hulle bekend maak.+
9 iemand wat met betrekking tot sy onderrigkuns+ stewig aan die betroubare woord vashou, sodat hy in staat kan wees om deur die gesonde+ leer te vermaan sowel as om die teësprekers tereg te wys.+