27 En die sewe maer en slegte koeie wat ná hulle opgekom het, is sewe jaar; en die sewe leë graanare, deur die oostewind verskroei,+ sal sewe jaar van hongersnood wees.+
9 “‘Ek het julle met verskroeiing en heuningdou getref.+ Julle tuine en julle wingerde het vermeerder, maar die ruspe het julle vyebome en julle olyfbome verslind;+ tog het julle nie tot my teruggekeer nie’,+ is die woord van Jehovah.