22 Jehovah sal jou tref met tering+ en brandende koors en ontsteking en koorsige hitte en die swaard+ en verskroeiing+ en heuningdou,+ en hulle sal jou beslis agtervolg totdat jy vergaan het.
37 “As daar hongersnood+ in die land voorkom, as daar pes+ voorkom, as daar verskroeiing, heuningdou,+ sprinkane,+ kakkerlakke+ voorkom; as hulle vyand hulle in die land van hulle poorte beleër—enige soort plaag, enige soort kwaal—
28 “As daar hongersnood+ in die land voorkom, as daar pes+ voorkom, as daar verskroeiing+ en heuningdou,+ sprinkane+ en kakkerlakke+ voorkom; as hulle vyande+ hulle in die land van hulle poorte beleër+—enige soort plaag en enige soort kwaal+—