Jesaja 28:2 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 2 Kyk! Jehovah het iemand wat sterk en kragtig is.+ Soos ’n donderende haelstorm,+ ’n vernietigende storm, soos ’n donderende storm van magtige, oorstromende waters,+ sal hy hulle beslis met krag teen die grond werp.
2 Kyk! Jehovah het iemand wat sterk en kragtig is.+ Soos ’n donderende haelstorm,+ ’n vernietigende storm, soos ’n donderende storm van magtige, oorstromende waters,+ sal hy hulle beslis met krag teen die grond werp.