Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • 2 Kronieke 28:22
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 22 Maar in die tyd dat hy hom in benoudheid gebring het, het hy, dit wil sê koning Agas, nog ontrouer teenoor Jehovah gehandel.+

  • Jesaja 29:13
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 13 En Jehovah sê: “Omdat hierdie volk met hulle mond nader gekom het en hulle my net met hulle lippe verheerlik+ het en hulle hulle hart ver van my verwyder+ het en hulle vrees vir my ’n mensegebod word wat hulle geleer word,+

  • Jeremia 5:3
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 3 O Jehovah, is u oë nie op getrouheid gerig nie?+ U het hulle geslaan,+ maar hulle het nie siek geword nie.+ U het hulle uitgeroei.+ Hulle het geweier om dissipline aan te neem.+ Hulle het hulle aangesig harder as ’n groot rots gemaak.+ Hulle het geweier om terug te keer.+

  • Amos 4:6
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 6 “‘En wat my betref, ek het julle ook reinheid van tande gegee+ in al julle stede en gebrek aan brood in al julle plekke;+ maar julle het nie tot my teruggekeer nie’,+ is die woord van Jehovah.

Afrikaanse publikasies (1975-2025)
Meld af
Meld aan
  • Afrikaans
  • Deel
  • Voorkeure
  • Copyright © 2025 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
  • Gebruiksvoorwaardes
  • Privaatheidsbeleid
  • Privaatheidsinstellings
  • JW.ORG
  • Meld aan
Deel