1 In die tweede jaar van koning Dariʹus,+ in die sesde maand, op die eerste dag van die maand, het die woord van Jehovah deur middel van die profeet Haggai gekom+ tot Serubbaʹbel,+ die seun van Sealʹtiël,+ die goewerneur van Juda,+ en tot Josua,+ die seun van Joʹsadak,+ die hoëpriester, en gesê: