Haggai 2:6 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 6 “Want só het Jehovah van die leërs gesê: ‘Nog een keer—net ’n klein rukkie+—en ek skud die hemel en die aarde en die see en die droë grond.’+ Hebreërs 12:26 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 26 Destyds het sy stem die aarde geskud,+ maar nou het hy beloof en gesê: “Nog een keer sal ek nie net die aarde in beroering bring nie, maar ook die hemel.”+
6 “Want só het Jehovah van die leërs gesê: ‘Nog een keer—net ’n klein rukkie+—en ek skud die hemel en die aarde en die see en die droë grond.’+
26 Destyds het sy stem die aarde geskud,+ maar nou het hy beloof en gesê: “Nog een keer sal ek nie net die aarde in beroering bring nie, maar ook die hemel.”+