24 “‘So waar as ek lewe, is die woord van Jehovah, ‘al was Gonja,+ die seun van Joʹjakim,+ die koning van Juda, die seëlring+ aan my regterhand, sou ek jou daarvan afruk!+
27 Moenie werk vir die voedsel wat vergaan nie,+ maar vir die voedsel wat vir die ewige lewe bly,+ wat die Seun van die mens julle sal gee; want op hom het die Vader, ja, God, sy seël van goedkeuring gedruk.”+
19 Tog staan die fondament van God vas+ en het dit hierdie seël: “Jehovah ken dié wat aan hom behoort”,+ en: “Laat elkeen wat die naam van Jehovah noem,+ afstand doen van onregverdigheid.”+