Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • Genesis 10:10
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 10 En die begin van sy koninkryk was Babel+ en Ereg+ en Akkad en Kalne, in die land Siʹnear.+

  • Genesis 11:2
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 2 En toe hulle ooswaarts trek, het hulle uiteindelik ’n valleivlakte in die land Siʹnear+ ontdek, en hulle het daar gaan woon.

  • Jesaja 11:11
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 11 En in dié dag sal Jehovah weer sy hand uitsteek, ’n tweede keer,+ om die oorblyfsel van sy volk te verkry wat sal oorbly uit Assiʹrië+ en uit Egipte+ en uit Patros+ en uit Kus+ en uit Elam+ en uit Siʹnear+ en uit Hamat en uit die eilande van die see.+

  • Daniël 1:2
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 2 Na verloop van tyd het Jehovah Joʹjakim, die koning van Juda,+ en ’n gedeelte van die voorwerpe+ van die huis van die ware God in sy hand gegee, sodat hy hulle na die land Siʹnear+ gebring het, na die huis van sy god; en die voorwerpe het hy na die skathuis van sy god gebring.+

Afrikaanse publikasies (1975-2025)
Meld af
Meld aan
  • Afrikaans
  • Deel
  • Voorkeure
  • Copyright © 2025 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
  • Gebruiksvoorwaardes
  • Privaatheidsbeleid
  • Privaatheidsinstellings
  • JW.ORG
  • Meld aan
Deel