Sagaria 1:8 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 8 “Ek het in die nag gesien, en kyk! ’n man+ het op ’n rooi perd+ gery, en hy het stilgestaan tussen die mirtebome+ wat in die diepte was; en agter hom was daar rooi, helderrooi en wit perde.”+
8 “Ek het in die nag gesien, en kyk! ’n man+ het op ’n rooi perd+ gery, en hy het stilgestaan tussen die mirtebome+ wat in die diepte was; en agter hom was daar rooi, helderrooi en wit perde.”+