Rigters 8:3 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 3 God het Miʹdian se vorste Oreb en Seëb in julle hand gegee,+ en wat kon ek in vergelyking met julle doen?” Toe hy hierdie woord spreek, het hulle gees teenoor hom bedaar.+ Prediker 10:4 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 4 As die gees van ’n heerser teen jou opkom, moet jy jou eie plek nie verlaat nie,+ want kalmte versag groot sondes.+
3 God het Miʹdian se vorste Oreb en Seëb in julle hand gegee,+ en wat kon ek in vergelyking met julle doen?” Toe hy hierdie woord spreek, het hulle gees teenoor hom bedaar.+
4 As die gees van ’n heerser teen jou opkom, moet jy jou eie plek nie verlaat nie,+ want kalmte versag groot sondes.+