6 “En die uitlanders wat hulle met Jehovah verbind het om hom te dien+ en om die naam van Jehovah lief te hê,+ ten einde sy knegte te word, almal wat die sabbat hou om dit nie te ontheilig nie en wat aan my verbond vashou,+
10 En uitlanders sal jou mure bou,+ en hulle konings sal jou dien;+ want in my verontwaardiging het ek jou geslaan,+ maar in my welwillendheid sal ek jou beslis barmhartig wees.+