17 “Jy mag die reg van die inwonende vreemdeling+ of van die vaderlose seun nie verdraai nie,+ en jy mag die kleed van ’n weduwee nie as pand neem nie.+
27 Die vorm van aanbidding wat vanuit die standpunt van ons God en Vader rein+ en onbesmet+ is, is dit: om na wese+ en weduwees+ in hulle verdrukking+ om te sien en om jou sonder vlek+ van die wêreld te bewaar.+