Psalm 72:4 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 4 Laat hy die geteisterdes van die volk oordeel,+Laat hy die kinders van die arme red,En laat hy die bedrieër verbrysel. Spreuke 22:22 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 22 Moenie die geringe beroof omdat hy arm is nie,+ en moenie die geteisterde in die poort verbrysel nie.+
4 Laat hy die geteisterdes van die volk oordeel,+Laat hy die kinders van die arme red,En laat hy die bedrieër verbrysel.
22 Moenie die geringe beroof omdat hy arm is nie,+ en moenie die geteisterde in die poort verbrysel nie.+