Psalm 36:4 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 4 Skadelike planne bly hy op sy bed beraam.+Hy gaan staan op ’n weg wat nie goed is nie.+Wat sleg is, verwerp hy nie.+ Spreuke 6:18 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 18 ’n hart wat skadelike planne beraam,+ voete wat haastig is om na slegtheid te hardloop,+ Sagaria 8:17 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 17 En julle moenie rampspoed teen mekaar in julle hart beraam nie,+ en moenie ’n valse eed liefhê nie;+ want al hierdie dinge het ek gehaat’,+ is die woord van Jehovah.” Markus 7:21 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 21 want van binne af, uit die hart van die mens,+ kom skadelike redenasies: hoererye,+ diefstalle, moorde,+
4 Skadelike planne bly hy op sy bed beraam.+Hy gaan staan op ’n weg wat nie goed is nie.+Wat sleg is, verwerp hy nie.+
17 En julle moenie rampspoed teen mekaar in julle hart beraam nie,+ en moenie ’n valse eed liefhê nie;+ want al hierdie dinge het ek gehaat’,+ is die woord van Jehovah.”
21 want van binne af, uit die hart van die mens,+ kom skadelike redenasies: hoererye,+ diefstalle, moorde,+