14 en hulle het nie geluister nie, maar het hulle nek bly verhard+ soos die nek van hulle voorvaders wat nie geloof in Jehovah hulle God beoefen+ het nie;
10 “Wie sal ek toespreek en waarsku, sodat hulle kan hoor? Kyk! Hulle oor is onbesnede, sodat hulle nie aandag kan skenk nie.+ Kyk! Die woord van Jehovah het vir hulle ’n smaad geword;+ hulle kan geen behae daarin skep nie.+