Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • Jesaja 6:10
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 10 Maak die hart van hierdie volk onontvanklik+ en maak hulle ore ongevoelig+ en plak hulle oë toe, sodat hulle nie met hulle oë sien en met hulle ore hoor nie, en sodat hulle hart nie verstaan nie en sodat hulle nie terugdraai en vir hulle genesing verkry nie.”+

  • Jeremia 25:7
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 7 “‘Maar julle het nie na my geluister nie’, is die woord van Jehovah, ‘met die bedoeling om my aanstoot te gee met die werk van julle hande, tot rampspoed vir julle.’+

  • Sagaria 1:4
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 4 “‘Moenie soos julle vaders word nie,+ tot wie die vroeëre profete geroep+ en gesê het: “Só het Jehovah van die leërs gesê: ‘Keer asseblief terug van julle slegte weë en van julle slegte handelinge.’”’+

      “‘Maar hulle het nie geluister nie, en hulle het geen aandag aan my geskenk nie’,+ is die woord van Jehovah.

Afrikaanse publikasies (1975-2025)
Meld af
Meld aan
  • Afrikaans
  • Deel
  • Voorkeure
  • Copyright © 2026 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
  • Gebruiksvoorwaardes
  • Privaatheidsbeleid
  • Privaatheidsinstellings
  • JW.ORG
  • Meld aan
Deel