2 Kronieke 36:16 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 16 Maar hulle het voortdurend die boodskappers van die ware God uitgelag+ en sy woorde verag+ en met sy profete die spot gedryf,+ totdat die woede+ van Jehovah teen sy volk opgekom het, totdat daar geen genesing was nie.+ Jeremia 21:5 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 5 En ek sal teen julle veg+ met ’n uitgestrekte hand en met ’n sterk arm en met toorn en met woede en met groot verontwaardiging.+
16 Maar hulle het voortdurend die boodskappers van die ware God uitgelag+ en sy woorde verag+ en met sy profete die spot gedryf,+ totdat die woede+ van Jehovah teen sy volk opgekom het, totdat daar geen genesing was nie.+
5 En ek sal teen julle veg+ met ’n uitgestrekte hand en met ’n sterk arm en met toorn en met woede en met groot verontwaardiging.+