Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • 1 Kronieke 22:13
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 13 Dan sal jy suksesvol wees+ as jy die voorskrifte+ en die regterlike beslissings+ sorgvuldig uitvoer wat Jehovah Moses aangaande Israel beveel het.+ Wees moedig en sterk.+ Moenie bang+ of verskrik+ wees nie.

  • Jesaja 35:4
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 4 Sê vir dié wat angstig van hart is:+ “Wees sterk.+ Moenie bang wees nie.+ Kyk! Julle God sal kom met wraak,+ ja, God met vergelding.+ Hy sal kom en julle red.”+

  • Haggai 2:4
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 4 “‘Maar wees nou sterk, o Serubbaʹbel’, is die woord van Jehovah, ‘en wees sterk,+ o Josua, die seun van Joʹsadak, die hoëpriester.’

      “‘En wees sterk, julle almal, volk van die land’, is die woord van Jehovah, ‘en werk.’+

      “‘Want ek is met julle’,+ is die woord van Jehovah van die leërs.

Afrikaanse publikasies (1975-2025)
Meld af
Meld aan
  • Afrikaans
  • Deel
  • Voorkeure
  • Copyright © 2025 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
  • Gebruiksvoorwaardes
  • Privaatheidsbeleid
  • Privaatheidsinstellings
  • JW.ORG
  • Meld aan
Deel